Analogiese Tyd
Dit is altyd lekker om iets nuuts vir jou klas te leer. Ons het vandag 'n nuwe lesplan opgelaai met 'n video oor hoe om die basiese beginsels van analogiese tyd aan te bied op 'n eenvoudige manier. Wees kreatief en oorspronklik. Toets verskeie idees, metodes en teorieƫ. Maak jou les pret vir jou klas.