VET PRET MET ANALOGIESE TYD
Lesplan aan Graad 3 leerders
Vandag leer ons die basiese beginsels van analogiese tyd aan Graad 3 leerders. Hoop julle vind die uitgewerkte lesplan, asook die video-greep hieronder, hulpvol.
- 'n Gepaste inleiding is noodsaaklik - Dit is belangrik om die aanbieding so eenvoudig as moontlik te hou
- Dit is belangrik om leerders se aandag te hou
- Dit is belangrik om gepaste hulpbronne te gebruik
- Maak die aanbieding interessant en onthoubaar
- Vra gepaste vrae om kennis te toets
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking